Appel - Die Boer Hier Binne My (Amptelike Musiekvideo)

Appel - Die Boer Hier Binne My (Amptelike Musiekvideo)

Appel - Die Boer Hier Binne My (Amptelike Musiekvideo)

पॉपपॉप
वर्ष

2025

अवधि

4m

शैली

पॉप

Hierdie video is moontlik gemaak deur LAEVELD AGROCHEM en CASE. Luister 'Die Boer Hier Binne My' hier: https://Appel.lnk.to/DieBoerHierBinneMy Executive Producer: Christoph Kotze Director/DP/Editor - Christian Wolf, SASC Cam Assist - Wilhelm van der Westhuizen Key Grip - Werner Nortjé Best Boy - Wesley Kruger Special Effects - Tertius de Lange SFX assistant - Rasta Location Manager and PA - Jolene Kilian Production Manager: Georic Lomas BTS & Playback: Marco van Deventer Coleske Group Representative: Paulo Azevedo Volg Appel op sosiale media: Facebook - https://www.facebook.com/APPELchristophkotze?mibextid=LQQJ4d Instagram - https://instagram.com/appelmusiek?igshid=NGVhN2U2NjQ0Yg== TikTok - https://www.tiktok.com/@appelmusiek1?_t=8hn6wlJewpp&_r=1 ____________________________________ Lirieke: Die oes is groot Maar die aarbeiders is min Dit vat ñ sekere boer Om dit in te bring Die enigste dobbelspel Wat die Here goedkeur Is die boer, is die boerdery En soms weet jy nie hoekom jy Doen wat jy doen nie Dag na dag in die lande Meer opwaarts as afdraende Maar Die enigste dobbelspel Wat die Here goedkeur Is die boer, is die boerdery Ja ek bid vir 40 goue oeste En gesondheid Mag my vrou en my kinders My dra deur die swaarste tyd Dis hier waar ek hoort Waar ek wil bly Ja dis vir die boer hier binne my Dis vir die boerdery 40 vollesirkel lewensoes Ek weet die gees is sterk Maar die lyf is moeg 40 jaar in jou woestyn, 40 dae het jy gehoop 40 keer vir die boerdery Alles het by die Skepper begin En ñ boer is ñ man wat weet Sonder God groei niks Want die Skepper die weet Ja die Here die weet, dis jou hart Dis die boerdery Ja ek bid vir 40 goue oeste En gesondheid Mag my vrou en my kinders My dra deur die swaarste tyd Dis hier waar ek hoort Waar ek wil bly Ja dis vir die boer hier binne my En Dit reën in koördinate In hierdie put sonder water Hierdie lappies land gelap Hier deur my hart En ek fluister ek die Onse Vader Met die Bybel aan my sy Ja dis vir die boer hier binne my Dis vir die

आपको ये भी पसंद आ सकते हैं

पॉप7.6

Ncono Siyeke (feat. Shenge wasehlalankosi)

पॉप7.4

Happiness Makompong - Janesh feat Kaycherlow NLL; Hitboss SA & Silas Sax.

पॉप7.3

Dave - Raindance (ft. Tems)

पॉप7.4

Chris Brown - New Flame ft. Usher, Rick Ross

पॉप7.1

Into Your Arms (feat. Ava Max)

पॉप7.7

The Bebefinn Rescue Squad 🚑 | Bebefinn Playtime Cartoon Musical for Kids

पॉप7.5

Bruno Mars - I Just Might [Official Music Video]

पॉप7.1

Westlife - My Love (Lyrics)

पॉप7.1

ZAYN - Sideways

पॉप7.4

Tame Impala, JENNIE - Dracula (JENNIE Remix - Official Lyric Video)

पॉप7.3

PinkPantheress - Stateside + Zara Larsson (Official Video)

पॉप7.1

Lana del Rey - Cinnamon Girl (Lyrics)

पॉप7.7

Alex Warren - FEVER DREAM (Official Video)

पॉप7.1

sombr - back to friends (Lyrics)

पॉप7.1

Taylor Swift - Opalite (Official Music Video)

पॉप7.0

Location Unknown (feat. NIKI) (10 Years)

पॉप7.8

Wish You Were Here - Pink Floyd (Official FIFTY FIFTY Cover)

पॉप7.9

711 - Toneejay (Lyrics)

पॉप7.7

Please Please Please - Sabrina Carpenter ('70s "The Carpenters" style cover) ft. Tori Holub

पॉप7.8

Ungu - Pulang Pada-Mu | Official Music Video

पॉप7.7

Oasis - Don't Look Back In Anger (Official 30th Anniversary Visualiser)

पॉप7.0

“Golden” Official Lyric Video | KPop Demon Hunters | Sony Animation

POP7.3

Teen Wolf Main Title

पॉप7.5

Huntrix vs. Saja Boys: What It Sounds Like Song - K-POP DEMON HUNTERS Movie Clip (2025)