Stream my nuwe album hier: https://juanitadp.lnk.to/DisTyd Volg My: Instagram: https://www.instagram.com/juanita_du_plessis/ Facebook:https://www.facebook.com/juanitaduplessis.page/ Twitter: https://twitter.com/JduPlessis Lirieke: Ek weet waar om weg te kruip Hoe om die mure om my te bou Ek weet hoe om hierdie wrede wêreld Aan die anderkant te hou Te lank hier rondgedwaal My woorde toegesluit Daar’s n beter pad vir my Ek weet ek moet hier uit Dis tyd Dis tyd vir ‘n nuwe begin Hier en nou Sonder twyfel, sonder huiwering Genoeg is genoeg Hierdie oorlog in my hart is verby Dis verby Dis nooit te laat nie Daar’s altyd kans vir ‘n weer begin Daar’s lig aan die buitekant Dit lê en wag vir my Ek weet hierdie dooie vuur in my hart Moet weer nuwe lewe kry Te lank teen myself baklei Die waarheid toegesluit Daar’s ‘n beter pad vir my Ek weet ek moet hier uit Dis tyd Dis tyd vir ‘n nuwe begin Hier en nou Sonder twyfel, sonder huiwering Genoeg is genoeg Hierdie oorlog in my hart is verby Dis verby Dis nooit te laat nie Daar’s altyd kans vir ‘n weer begin Dis tyd Dis tyd vir ‘n nuwe begin Hier en nou Sonder twyfel, sonder huiwering Genoeg is genoeg Hierdie oorlog in my hart is verby Dis verby Dis nooit te laat nie Daar’s altyd kans vir ‘n weer begin #JuanitaDuPlessis #DisTyd
Cast
Juanita du Plessis
Singer
I-tap ang card sa ibaba para magpatuloy sa mas marami pang entertainment picks.
Maaari Mo Ring Magustuhan
Akudingwa Nasibani | Spirit Of Praise 9 ft Sindi Ntombela
BEST OF CHRIS BROWN
Lil Wayne - Mirror ft. Bruno Mars (Official Music Video)
Billie Eilish - BIRDS OF A FEATHER (Official Music Video)
Mlazi Gangster
Chris Brown - Don't Judge Me
Himra Lil Wayne
Dave - Raindance (ft. Tems)
Black Sherif - Dreamer (Visualizer)
Sing 2 (2021) - Could Have Been Me Scene | Movieclips
Taylor Swift - The Fate of Ophelia (Lyrics)
Miley Cyrus - Younger You (From the "Hannah Montana 20th Anniversary Special")
LADY GAGA - ABRACADABRA (LIVE AT THE 2026 GRAMMYS)
Risk It All
The 1975 - About You (Lyrics)
Katy Perry - The One That Got Away (Sub. Español + Lyrics)
Never Getting Laid
Charlie Puth - Home (feat. Hikaru Utada)
Alex Warren - FEVER DREAM (Official Video)
sombr - back to friends (Lyrics)
Katy Perry - Wide Awake (Lyrics)
ZAYN - Die For Me (Official Video)
Little Mix - Secret Love Song (LM5 Tour: Live from the O2 Arena, 2019)
Taylor Swift - Opalite (Official Music Video)
Mga Komento
1 Mga Komento
